Sunday Times Books LIVE Community Sign up

Login to Sunday Times Books LIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Sunday Times Books LIVE

Struik Lifestyle

@ Sunday Times Books LIVE

Struik Lifestyle Latest

Hoe gemaak as jou kind gedragsafwykings toon? Anchen Witthuhn gee raad

Change Your Child's BehaviourHoe moet ouers reageer wanneer hul kinders in die openbaar begin huil? Wat moet jy doen as jou kinders voortdurend met mekaar baklei? Hoe gemaak met kinders met gedragsafwykings?

Hierdie is ‘n paar van die vrae wat JB Roux onlangs gestel het aan Anchen Witthuhn, die skrywer van Change Your Child’s Behaviour.

Witthuhn vertel dat dit belangrik is dat ouers nie aggresief moet reageer nie, maar ferm en met deernis met hul kinders moet gesels. Ouers moet verder met kinderoppassers ooreen kom oor hoe dissipline gehandhaaf word. “Dit is belangrik vir kinders dat daar standvastigheid is,” sê sy.

Laastens gesels Witthuhn oor goeie ontspanningstegnieke, waarvan televisiekyk nie een is nie.

Lees die artikel:

“Dit is ook nie nodig om op jou kind te skree nie. Om te skree is ook ‘n vorm van aggressie en daar mag geen aggressie wees wanneer kinders ter sprake is nie. ‘n Ferm stemtoon is meer as genoeg.

“Moet ook nie wanneer jy jou kind dissiplineer, enigiets doen wat as wreed beskou kan word nie. Daar is ouers wat byvoorbeeld, wanneer ‘n kind ‘n woede-uitbarsting het, haar in ‘n kas of kamer toesluit om haar te kalmeer. Dit is nie aanvaarbaar nie. In ‘n situasie soos hierdie het jou kind liefde nodig.

Boekbesonderhede