Sunday Times Books LIVE Community Sign up

Login to Sunday Times Books LIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Sunday Times Books LIVE

Struik Lifestyle

@ Sunday Times Books LIVE

Video: Jan Hendrik van der Westhuizen vertel meer oor sy suksesvolle Franse restaurant, Jan

The French AffairJan Hendrik van der Westhuizen se Franse restaurant, genaamd Jan, is pas in die toonaangewende Michelin Guide vir 2015 ingesluit, ‘n groot eer wat net weereens bevestig hoé gek die koswêreld is oor dié eetplek.

Winslyn, kykNET se regstreekse geselsprogram oor plaaslike en internasionale ekonomie, het met Van der Westhuizen gesels om meer uit te vind oor sy restaurant. Hy vertel via Skype vir Divan Botha oor die suksesse, uitdagings en agtergrond van sy Suid-Afrikaanse eetplek in die suide van Frankryk. Hy gesels ook die nuwe kostoere wat hy aanbied.

Van der Westhuizen se resepte is beskikbaar in die Struik Leefstyl-publikasie, The French Affair.

Kyk na die video-onderhoud:

YouTube Preview Image
  • Volg Jan Hendrik op Facebook of Twitter om op hoogte te bly van sy doen en late

Boekbesonderhede

 

Please register or log in to comment