Sunday Times Books LIVE Community Sign up

Login to Sunday Times Books LIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Sunday Times Books LIVE

Struik Lifestyle

@ Sunday Times Books LIVE

Vind uit hoe Ine Reynierse se Low carb is Lekker-dieet haar familie se lewe verander het (Video)

Low carb is LekkerLow Carb is LekkerInè Reynierse was vroeër vanjaar ‘n gas op Kwêla waar sy met Johnny Davids gesels het oor haar kookboek, Low Carb is Lekker. Die Afrikaanse weergawe van hierdie boek, Low carb is Lekker, het onlangs by Struik Leefstyl verskyn.

Reynierse se man is ‘n pre-diabeet en haar seun is op driejarige ouderdom met outisme gediagnoseer. Dit het haar aangespoor om navorsing te doen en met laekoolhidraat- en hoëvetetes te eksperimenteer wat uiteindelik tot die boek gelei het.

Reynierse vertel hoe die inname van gesonde vette haar seun se lewe handomkeer verander het. Haar man het ook 40 kilogram afgeskud.

Kyk na die video:

 

Boekbesonderhede

 

Please register or log in to comment