Sunday Times Books LIVE Community Sign up

Login to Sunday Times Books LIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Sunday Times Books LIVE

Struik Lifestyle

@ Sunday Times Books LIVE

Archive for the ‘Afrikaans’ Category

Try Ine Reynierse’s Low-carb Recipe for Ninja Chai Tea with a Triple Fat Kick

Low Carb is LekkerLow carb is lekkerWho doesn’t like a comforting anti-oxidant rich beverage with a triple fat kick?

Inè Reynierse’s low-carb Ninja Chai Tea is packed with goodness – and it’s tasty too!

A low-carb lifestyle doesn’t have to mean making dire sacrifices for the sake of healthy living. Reynierse’s recipe book Low Carb is Lekker, also available in Afrikaans as Low carb is lekker, contains delicious and nutritious alternatives to the hearty local meals and beverages we all know and love.

So go on, try Reynierse’s Ninja Chai Tea. It will change your world:

It is a meal in minutes and will kick you into fat burning mode before you know it. It is creamy, comforting and lekker local when made with rooibos tea (you could use black tea) and off course the chai spice mix ads just the right amount of foreign whimsy! It is simply divine.

Ingredients:

4 rooibos teabags (Black teabags will work too)

2 cups of water (500 ml)

1 tsp ground mixed spice (cloves, cinnamon, nutmeg, ginger)

1/2 tsp ground ginger powder or a chunk of fresh peeled ginger

Book details


» read article

Nuwe rilroman vir tieners deur Francois Bloemhof: Liefde, moord en Facebook

Liefde, moord en FacebookStruik Lifestyle kondig met trots aan dat Francois Bloemhof se jongste tienerroman – Liefde, moord en Facebook – eersdaags op ons rakke verskyn:

Liefde, moord en Facebook is ’n tienerroman met genres van beide romanse en rillers. Die hoofkarakter, Klaradyn, raak verlief op ’n fotograaf wat dalk vir die moorde op die modelle in haar tuisdorp verantwoordelik is – die een na die ander word vermoor. Daar is ’n paar verdagtes, maar niks word te ernstig opgeneem nie. Die karakters is wandelende clichés en daar word op ’n humoristiese manier met die modelwêreld gespot, asook mense se obsessie met Facebook en die wyse waarop sosiale media deesdae die menslike gedrag dikteer. Die werklike storie bevat fiktiewe Facebook-insetsels, volledig met foto’s en ’n paar skakels na video’s en klankgrepe.

Oor die outeur

François Bloemhof is die enigste skrywer wêreldwyd wat omvattend vir die jeug, tieners en volwassenes skryf. Hy is ’n vryskut-taalpraktisyn asook kopieskrywer, resensent en joernalis en is bekend vir die eerste Afrikaanse e-boek en strokiesprentreeks. François skryf vir die verhoog, die radio en tydskrifte, en twee rolprenttekste uit sy pen word vanjaar geproduseer. Hy het heelwat toekennings ontvang, insluitende die De Kat-prys vir sy debuutverhaal, Die nag het net een oog.

Boekbesonderhede


» read article

Josh Thirion (13) Wins “The Best of the Best” Award with Gourmand at the Frankfurt Book Fair

Bake with JoshBak met JoshOn 15 October, the Gourmand Awards celebrated 20 years of awards at a ceremony at the Frankfurt Book Fair.

As part of the celebration, they honoured the “Best of the Best” from the last 20 years of awards. We are thrilled to announce that Josh Thirion won the award for “Best of the Best Children Food Book” for Cook with Josh (Afrikaans: Bak met Josh).

Thirion is a talented boy with a passion for food and cooking. Besides cooking and baking, Thirion loves to draw, especially comic strips. His other favourite activities include sport, drama, reading and singing. Bake with Josh is his second book.

Read about what the award meant for the world’s youngest published author and chef on the Josh in the Kitchen blog:

Josh had previously stated that just by virtue of merely being a nominee for the award was enough honour for him. But he exceeded even his own expectations by bringing home the award.

Related stories:

Book details


» read article

More Than an Everyday Cookbook: Taste the Little Karoo by Beate Joubert

Taste the Little KarooProe die Klein-KarooStruik Lifestyle is proud to present Taste the Little Karoo (Afrikaans: Proe die Klein-Karoo) by Beate Joubert:

The little Karoo is known for its beautiful landscapes, food traditions, atmosphere and warm hospitable people. Joubert captures the essence of this region and its people through the recipes included in Taste the Little Karoo. These unique recipes range from snacks and side dishes, breads and soups to salads, hearty meat dishes and braai recipes, as well as delicious desserts to round off a meal. There is also a chapter that provides recipes for the pantry such as pesto, dukkah and chutneys.

Taste the Little Karoo is more than an everyday cookbook as the recipes and beautiful photographs will inspire readers to be creative in the kitchen, as well as when choosing the setting and décor for entertaining family and friends.

About the Author

Beate Joubert is well known to television audiences as a contestant on the second season of the Afrikaans kykNet cookery show Kokkedoor. She owns and manages the Alfresco Deli on her family farm Joubert-Tradauw near Barrydale in the Little Karoo, where she serves traditional Karoo dishes with a twist. Joubert has worked in wine cellars in the Napa Valley in the United States as well as in France. During her time as a student she also worked at various restaurants across South Africa.

Book details


» read article

Probeer Inè Reynierse se LKHV-resepte vir wortelkoek, blomkoolkasserol en varkrib met bedruipsous

Low carb is lekkerLow Carb is LekkerInè Reynierse se jongste kookboek, Low carb is lekker, is propvol smullekker resepte vir enigeen wat graag ‘n laekoolhidraat-hoëvet-leefstyl wil navolg.

Karla Janse van Vuuren het met Reynierse gesels oor haar boek, wat ook in Engels beskikbaar is as Low Carb is Lekker.

Reynierse vertel meer oor die grootste uitdagings van ‘n LKHV-leefstyl, asook die voordele en negatiewe aspekte van die dieet. Sy deel ook ‘n heerlike resep vir wortelkoek en gee raad aan diegene wat skrikkerig is vir ‘n LKHV-dieet.

Lees die artikel en probeer Reynierse se wortelkoekresep:

Beplan jy nog ’n boek en is daar enige resep wat jy nog graag wil decarb?

Vir seker! Ek gaan nie rus voordat ek nie ’n ordentlike vetkoek-, pizza- of koeksisterresep het nie.

Wortelkoek

Met ’n laekoolhidraat-leefstyl is ons geneig om die gebruik van groente wat onder die grond groei te beperk omdat hulle so ’n hoë koolhidraatinhoud het. Dié resep is aangepas om ’n klein bietjie wortel baie ver te rek terwyl jy steeds die wortel in elke happie proe, sonder al die koolhidrate wat daarmee saamkom.

Lewer 16 mediumgroot snye met 5 g koolhidrate per sny.

Is dit moontlik om ‘n heerlike Sondagmiddagmaal voor te berei sonder om koolhidrate te gebruik? Reynierse dink beslis so: “My ideale Sondagmaal sal beslis heerlike gebraaide varkrib met biltong-sampioenblomkoolkasserol insluit.”

Probeer die resepte vir varkrib met bedruipsous en blomkoolkasserol:

Varkrib met bedruipsous

​Jy het nodig:

Vir die rokerige braaibedruipsous:

4 e klapperolie

1 ui, fyngekap

2 e fyngedrukte knoffel

1 t gedroogde gemengde kruie

2 t gerookte sout (gewone sout sal ook werk)

2 e fyn koljander

Boekbesonderhede


» read article

Probeer Seline en Leandri van der Wat se nageregpizzas en oop bobotie-burgers met bier-aïoli uit TWO

TWOMasterChef South Africa se gunsteling susters, Seline and Leandri van der Wat, het onlangs twee heerlike resepte met Netwerk24 gedeel uit hul jongste kookboek, TWO.

Die Van der Wat-susters deel nie net hul resepte vir oop bobotie-burgers met ’n bier-aïoli en nageregpizzas nie, maar ook staaltjies oor hul vroegste kosherinneringe en liefde vir sport.

Pizza vir nagereg? Ja, jy het reg gelees. Die susters vertel: “Maak gerus ’n nageregpizza oor die kole sodat dit ’n heerlike rokerige nasmaak gee aan die soet vulsels.”

Probeer die resep:

Nageregpizzas

Jy het nodig vir 8 pizzas:

- 370 ml water

- 10 ml kitsgis

- 800 g witbroodmeel

- 100 ml olyfolie

- 25 ml sout

- 50 ml versiersuiker

- 1 kg vars swartkersies

- 2 houertjies mascarpone

- 60 ml heuning

“Selfs al is ons so lief vir sport, is dit die kosherinneringe wat daarmee gepaardgaan wat die skerpste in ons geheue uitstaan,” vertel die “sportmal” Van der Wats.

Probeer die resep vir oop bobotie-burgers met bier-aïoli, perfek vir die Rugbywêreldbeker:

Vir die aïoli:

die sap van ½ suurlemoen

2 eiergele

1 knoffelhuisie

sout en peper na smaak

200 ml kanola-olie

125 g komkommer (ongeveer ½ komkommer)

125 ml Heinekenbier, opsioneel

Só maak ’n mens:

1. As jy dit gebruik, verhit en prut die bier in ’n klein kastrol totdat dit met twee derdes reduseer. Dit sal die geur van die bier in ’n kleiner hoeveelheid vloeistof konsentreer. Laat dit afkoel voor gebruik.

 
Lees ook:

 

Boekbesonderhede


» read article

Hoe maak jy tradisionele boerekos sonder gebakte aartappels? Inè Reynierse vertel (Potgooi)

Low carb is lekkerLow Carb is LekkerInè Reynierse het onlangs by Susan Botha in die GrootFM-ateljee gekuier om te gesels oor haar boek, Low carb is lekker, ook in Engels beskikbaar as Low Carb is Lekker.

Reynierse vertel dat graan en verwerkte suikers inflammasie in die liggaam veroorsaak, wat op sy beurt die hoofoorsaak is van ‘n “hele lang lys” siektes en kwale, onder meer diabetes of breinsiektes soos aandagafleibaarheid-hiperaktwiteitsindroom (ADHD).

“Jou brein het weer ‘n kans om te kan dink en te funksioneer,” sê sy oor wat gebeur wanneer jy begin om koolhidrate en verwerkte kosse uit jou dieet te sny.

Botha wil weet: “Hoe maak jy tradisionele boerekos, en nou praat ek skaapboud, sonder gebakte aartappels? Wat vervang jy?”

Luister na die potgooi vir Reynierse se antwoord:

 
Lees ook:

 

Boekbesonderhede


» read article

Van ontbyt tot poeding – Probeer vier smullekker Low carb is lekker-resepte deur Inè Reynierse

Low carb is lekkerLow Carb is LekkerInè Reynierse se jongste kookboek, Low carb is lekker, is die perfekte antwoord vir enigeen wat graag ‘n laekoolhidraatdieet wil navolg.

Hierdie boek is ook in Engels beskikbaar as Low Carb is Lekker en is propvol idees vir heerlike, gesonde maaltye van ontbyt tot poeding.

Netwerk24 het drie resepte gedeel uit Low carb is lekker vir coconut flakes (in plaas van graanvlokkies), romerige prei-en-blomkoolsop met salamirepies en sjokolade-crème-de-la-crème-koek.

Maroela Media het ook ‘n resep gedeel vir ‘n heerlike middagete – oondgeroosterde hoender met Kaaps-Maleise vulsel.

So daar het jy dit – vier resepte vir vier verskillende maaltye, en nie ‘n greintjie graan of suiker te bespeur nie.

Probeer die resep vir coconut flakes:

½ k klappervlokkies (beskikbaar by Dis-Chem, Montagu-winkels, en voorsieners van vrugte en neute)

⅓ k pampoenpitte (heel of fyngemaal)

⅓ k vlassaad

1 t xylitol (opsioneel)

¼ t fyn kaneel

⅓ k vars room of amasi

4 e kookwater (as jy van jou pap warm hou)

Probeer die resep vir romerige prei-en-blomkoolsop met salamirepies:

2 e klapperolie of botter

3 preie, gekap

3 dik repe varkvleis, in blokkies gesny

1 t kruiesout

Varsgemaalde swartpeper na smaak

1 e gekapte knoffel (minder as jy sopbeenaftreksel gebruik)

1 groot kop blomkool, in blommetjies gebreek

Probeer die resep vir oondgeroosterde hoender met Kaaps-Maleise vulsel:

1/2 rooi soetrissie, grofgekap

1/2 geel soetrissie, grofgekap

1/2 appel, grofgekap

1/2 mediumgroot ui, grofgekap

1 t fyngedrukte knoffel

1 t xylitol

Probeer die resep vir sjokolade-crème-de-la-crème-koek:

Die koek

2 koppies neutmeel (of pampoenpitmeel)

1 koppie fyn droë klapper

2 eetlepels bakpoeier

6 eetlepels kakaopoeier

1 koppie botter, teen kamertemperatuur

6 eetlepels xylitol

2 teelepels vanielje-ekstrak

Boekbesonderhede


» read article

Ine Reynierse Shares Three Month-end, Budget-friendly Low-Carb Recipes

Low Carb is LekkerLow carb is lekkerNuts about budget-friendly alternatives to nuts? Inè Reynierse, author of Low Carb is Lekker (Afrikaans: Low carb is lekker), has shared advice for low carb, high-fat meals that will suit your month-end budget.

Reynierse gives three alternatives to nuts, which are wonderful but quite pricey, and promises to “ignore them completely during this blog”.

She has three wonderful recipes that have all the goodness of nuts, without the cost: Easy Cabbage and Baby Marrow Latkes; Bacon, Pepper and Mushroom Stuffed Chicken Breast Smothered in Mustard Cream and, to round it all off, No Bake Seed Clusters.

Try these Reynierse’s suggestions:

Some handy, budget, nut substitutes:

Pumpkin seed meal (Pumpkin seeds ground in your coffee grinder)

Coconut meal (Desiccated coconut ground in your coffee grinder)

Flax meal (Flax seed ground in your coffee grinder)

You can really substitute almost any recipe with these nut alternatives.

Book details


» read article

Wen een van drie eksemplare van Low carb is lekker deur Inè Reynierse

 
Low carb is lekkerLow Carb is LekkerDie winter is nou amper verby en aanstons is dit weer tyd om die groot truie vir baaibroeke te verruil. Maar moenie swaarmoedig raak nie, jy kan ‘n kans staan om een van drie eksemplare van Low carb is lekker deur Inè Reynierse te wen!

Hierdie kookboek, wat ook in Engels beskikbaar is as Low Carb is Lekker, bied maklike, bekostigbare resepte vir enigeen wat graag ‘n lae-koolhidraatleefstyl wil navolg. Die skrywer het onlangs in ‘n onderhoud met Johnny Davids op Kwêla vertel hoe hierdie dieet haar familie se lewens verander het.

Om in aanmerking te kom vir die prys, besoek Struik Leefstyl se webtuiste, vul jou besonderhede in en beantwoord een maklike vraag. Die kompetisie sluit Maandag, 17 Augustus 2015.

Vraag: Wie is die skrywer van Low carb is lekker?

A. James Patterson
B. Ine Reynierse
C. Harper Lee

Boekbesonderhede


» read article